AFRIKAANS-2 PETER-PRECEPT WORKBOOK
Voorskrif op Voorskrif . . . Aanbeveel as ‘n beginnerskursus vir Precept-studente, is 2 Petrus ‘n oproep om te onthou die krag en die beloftes van onse Here Jesus Christus in ‘n tyd waarin baie mislei word deur valse leraars en valse leerstellings. Elke kind van God kan beleef die sekerheid van redding; die deugde van ‘n lewe van geregtigheid; die vertroue in die God-geïnspireerde waarheid van die Skrif en die hoop van Christus se koms.
‘n 9-weekkursus van 8 lesse
- Reviews